Ek is baie lief vir kinderes, ek gee altyd my bes om die kinders te help tot die beste van my vermoë! Ek glo elke kind verdien net die beste, en daarom sal ek altyd hard werk en n kind help tot die bitter einde toe!
Onderwys is my passie! Ek wil onderrig om kinders te help groei, en ontwikkel. Ek wil n verskil in mense se lewens maak en mense help om die beste weergawe van hulself te wees. Elke leerder sal elke dag iets nuut's leer.
Ek is n rustige mens, as jy hulp nodig het sal ek jou altyd help! As jy nie klas kan bywoon is, laatweet my 12 ure voor die tyd en ons maak virseker plan. As daar iets gebeur 15min voor die klas, laatweet my en ek help graag!